Koper (kleur)

#B87333

Koper is 'n rooibruin kleur wat die metaal koper verteenwoordig.

Die eerste opgetekende gebruik van koper as 'n kleurnaam in Engels was in 1594.

Die kleur is vernoem na die metaal koper.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy